Ons glo hierdie gemeente is ‘n tuiste vir elkeen,
“…a house of compassion – we forgive here endlessly”
[Moeder Theresa]
Mag jy by ons iets hiervan ervaar. Mag jy self hierdie gesindheid teenoor ander hê: inklusief, vol vergifnis, onvoorwaardelike aanvaarding van ander. Ons eredienste is ‘n geleentheid om dit te ervaar en te gee, maar ook oral waar jy in ‘n hartelose samelewing leef.