Taizé 2019

Ons gemeente het die voorreg om van 25-29 September 2019 gasvryheid te betoon aan pelgrims wat Kaapstad besoek vir die Taizé pelgrimstog van vertroue.

Vind hier meer inligting, of kontak vir Helgard.